Die Singende Klip - Afrikaans

Die Singende Klip - Afrikaans

Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Free shipping on all orders over R750
Quantity must be 1 or more


Wanneer Storm haar klip vashou en sing, staan almal in die dorpie stil om daarna te luister. Maar toe sy in die versoeking kom om liedjies te sing wat die wind, die branders en die hele oseaan beheer, begin dinge skeef te loop. Met dié dat haar broers en al die ander vissermanne verlore is in die see, sal sy die dinge wat sy gedoen het weer ongedaan kan maak?

Language: Afrikaans