Aantal bladsye: 24
Beskrywing: In hierdie boek met plakkers en aktiwiteite leer kleuters meer oor vorms en teenoorgesteldes op ’n speelse manier.
Pretaktiwiteite hou die kleintjies besig – enige tyd, enige plek!
Dis die perfekte boek om fynmotoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte aan te leer.
Formaat: Sagteband