Kleintjie In Die Dieretuin
Kleintjie In Die Dieretuin

Kleintjie In Die Dieretuin

Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Free shipping on all orders over R950
Quantity must be 1 or more

Dis groot opwinding in die dieretuin: Die dierebabas is daar! Dis lente en in die dieretuin wemel dit van al die kleingoed! Soos dit nou maar gaan met kleintjies, verdwyn die verkleurmannetjies se dogtertjie en Ignasius Peperment Krimpvarkie moet haar gaan soek. Maar so maklik is dit nou ook nie, want sy kan verkleur om net soos haar omgewing te lyk...

Format:  Soft Cover

Dimensions:  245 x 190 mm

Number of pages:  32