Karnaval In Die Dieretuin
Karnaval In Die Dieretuin

Karnaval In Die Dieretuin

Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Free shipping on all orders over R950
Quantity must be 1 or more

Die dieretuin wemel van werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde - almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie? Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroude vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help. Die dieretuin se hekke ,aak al amper oop en voor daardie tyd moet die raaisel opgelos wees!

Format:  Soft Cover

Dimensions:  245 x 190 mm

Number of pages:  32