Aantal bladsye: 24
Beskrywing: In hierdie boek met plakkers en aktiwiteite leer kleuters op ’n prettige manier meer oor kleure.
Opwindende aktiwiteite hou die kleintjies besig – enige tyd, enige plek!
Dis die ideale boek om fynmotoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte aan te leer.
Formaat: Sagteband